Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lykshuis
lykshuis [boodskap #143494] So, 15 Oktober 2023 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lykshuis
Afbreking: lyks•huis
Samestelling: lyk + -s- + huis


Selfstandige naamwoord: lykshuis
Meervoud: lykshuise
Verkleinwoord: lykshuisie
Meervoud van verkleining: lykshuisies

Betekenis:
• Die plek waar lyke voor 'n begrafnis of verassing gehou word.

Gebruik:
• Die pandemie het groot druk op lykshuise reg oor die land geplaas.

Wisselvorm:
• lykhuis

Afgelei:
• staatslykshuis

Vertaling:
Engels: mortuary
Nederlands: lijkenhuis, dodenhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vingerafdruk
Volgende onderwerp: nadoods
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:47:00 MGT 2024