Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taakspan
taakspan [boodskap #143488] Sa, 14 Oktober 2023 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taakspan
Afbreking: taak•span
Samestelling: taak + span


Selfstandige naamwoord: taakspan
Meervoud: taakspanne

Betekenis:
• 'n Span wat saamgestel is om 'n bepaalde taak te verrig.

Gebruik:
• 'n Taakspan is aangestel om die veediefstal in die gebied te ondersoek.

Sinoniem:
• kommissie
• taakgroep

Vertaling:
Engels: task force, task team
Nederlands: taakgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mensediens
Volgende onderwerp: bykry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:33:46 MGT 2024