Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mensediens
mensediens [boodskap #143487] Sa, 14 Oktober 2023 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mensediens
Afbreking: men•se•diens
Samestelling: mense + diens


Selfstandige naamwoord: mensediens
Meervoud:

Betekenis:
• Diens ten bate van mense, dikwels sonder inagneming van die goddelike.

Gebruik:
• As ons wêreldse dinge voorop plaas, is ons nie meer besig met Godsdiens nie, maar met mensediens.
• Vir Christus was die hoogste godsdiens mensediens. [Langenhoven]

Antoniem:
• godsdiens

Vertaling:
Engels: human service
Nederlands: mensendienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanbidding
Volgende onderwerp: taakspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:29:28 MGT 2024