Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbidding
aanbidding [boodskap #143486] Sa, 14 Oktober 2023 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbidding
Afbreking: aan•bid•ding
Samestelling: aanbid + -ing


Selfstandige naamwoord: aanbidding
Meervoud:

Betekenis:
• Die verering of eervolle bewondering van 'n godheid.

Gebruik:
• Kom ons gaan sy woning binne, kom ons buig daar in aanbidding voor Hom. [Psalms 132:7]

Sinoniem:
• adorasie
• bewondering
• eerbetoning
• eerbiediging
• hoogagting
• huldiging
• lofprysing
• neerbuiging
• verering

Hiponiem:
• beeldaanbidding
• geldaanbidding
• keiseraanbidding
• maria-aanbidding
• martelaarsaanbidding
• natuuraanbidding
• satanaanbidding
• slangaanbidding
• sonaanbidding
• sterreaanbidding
• stofaanbidding
• vuuraanbidding

Vertaling:
Engels: worship, adoration
Nederlands: aanbidding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondervoorsitter
Volgende onderwerp: mensediens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:11:11 MGT 2024