Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondervoorsitter
ondervoorsitter [boodskap #143485] Sa, 14 Oktober 2023 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondervoorsitter
Afbreking: on•der•voor•sit•ter
Samestelling: onder + voorsitter


Selfstandige naamwoord: ondervoorsitter
Meervoud: ondervoorsitters
Verkleinwoord: ondervoorsittertjie
Meervoud van verkleining: ondervoorsittertjies

Betekenis:
• Persoon wat die voorsitter bystaan en oorvat as dit nodig sou wees.

Gebruik:
• In die voorsitter se afwesigheid sal die ondervoorsitter die vergadering lei.

Antoniem:
• ondervoorsitster (vroulik)

Afkorting:
• o.voors.
• onderv.

Vertaling:
Engels: vice-chairman
Nederlands: ondervoorzitter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwellend
Volgende onderwerp: aanbidding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:08:32 MGT 2024