Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gasvryheid
gasvryheid [boodskap #143483] Sa, 14 Oktober 2023 18:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gasvryheid
Afbreking: gas•vry•heid
Samestelling: gasvry + -heid


Selfstandige naamwoord: gasvryheid
Meervoud: gasvryhede

Betekenis:
• Die toestand van gasvry wees; situasie waartydens gaste hartlik ontvang en onthaal word.

Gebruik:
• Baie dankie vir julle gasvryheid, die heerlike verblyf en al die lekker eetgoedjies.

Sinoniem:
• gulheid
• hartlikheid
• vriendelikheid

Antoniem:
• ongasvryheid

Afgelei:
• gasvryheidsbedryf

Vertaling:
Engels: hospitality
Nederlands: gastvrijheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartklep
Volgende onderwerp: kwellend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:18:44 MGT 2024