Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klankgolf
klankgolf [boodskap #143480] Sa, 14 Oktober 2023 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klankgolf
Afbreking: klank•golf
Samestelling: klank + golf


Selfstandige naamwoord: klankgolf
Meervoud: klankgolwe
Verkleinwoord: klankgolfie
Meervoud van verkleining: klankgolfies

Betekenis:
• Die frekwensie waarteen klank deur lug (of 'n ander medium) voortplant.

Gebruik:
• Die mens kan klankgolwe tussen 20 en 20 000 Hz hoor.

Sinoniem:
• geluidsgolf

Vertaling:
Engels: sound wave
Nederlands: geluidsgolf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: identifiseerbaar
Volgende onderwerp: hartkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:31:23 MGT 2024