Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedneus
bloedneus [boodskap #143478] Do, 12 Oktober 2023 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedneus
Afbreking: bloed•neus
Samestelling: bloed + neus


Byvoeglike naamwoord: bloedneus
Attributief: bloedneus

Betekenis:
• Met 'n neus wat bloei, of sodat die neus begin bloei.
• (figuurlik) 'n Wond of terugslag.

Gebruik:
• Die boelie het my bloedneus geslaan. Ek het die bloedneus seun 'n sakdoek aangebied.
• Die minister kry bloedneus in die hof.

Vertaling:
Engels: bloody nose
Nederlands: bloedneus


Selfstandige naamwoord: bloedneus
Meervoud: bloedneuse
Verkleinwoord: bloedneusie
Meervoud van verkleining: bloedneusies

Betekenis:
• 'n Neus wat bloei (spontaan of a.g.v. trauma).

Gebruik:
• Verskoon my bloedneus, dit gebeur maar as dit so warm is.

Vertaling:
Engels: nosebleed
Nederlands: bloedneus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indring
Volgende onderwerp: identifiseerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:27:51 MGT 2024