Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ranglys
ranglys [boodskap #143475] Do, 12 Oktober 2023 13:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ranglys
Afbreking: rang•lys
Samestelling: rang + lys


Selfstandige naamwoord: ranglys
Meervoud: ranglyste
Verkleinwoord: ranglysie
Meervoud van verkleining: ranglysies

Betekenis:
• 'n Lys wat posisie volgens belangrikheid, kwaliteit of prestasie aandui (met die beste of belangrikste bo-aan).

Gebruik:
• Ná hierdie wedstryd het Suid-Afrika opgestuif na die eerste plek op die ranglys.

Sinoniem:
• gradering
• rangorde

Afgelei:
• wêreldranglys

Vertaling:
Engels: list of rankings
Nederlands: ranglijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaalvuis
Volgende onderwerp: indringend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:19:38 MGT 2024