Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pedofiel
pedofiel [boodskap #143473] Do, 12 Oktober 2023 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pedofiel
Afbreking: pe•do•fiel


Selfstandige naamwoord: pedofiel
Meervoud: pedofiele
Verkleinwoord: pedofiel
Meervoud van verkleining: pedofiel

Betekenis:
• Iemand met 'n sieklike voorkeur vir omgang met kinders.

Gebruik:
• Die polisie het die pedofiel in hegtenis geneem.

Sinoniem:
• kindermolesteerder

Afgelei:
• pedofilie

Vertaling:
Engels: pedophile
Nederlands: pedofiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koekroller
Volgende onderwerp: kaalvuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:52:29 MGT 2024