Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miskyk
miskyk [boodskap #143470] Do, 12 Oktober 2023 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
miskyk
Afbreking: mis•kyk
Samestelling: mis + kyk


Werkwoord: kyk mis, miskyk
Verlede tyd: het misgekyk

Betekenis:
• Om nie raak te sien of in ag te neem nie.

Gebruik:
• Baie mense sien die lewe se modderpoele raaksien, maar kyk die sterre mis.

Sinoniem:
• ignoreer
• verontagsaam

Antoniem:
• raaksien

Vertaling:
Engels: to miss, overlook
Nederlands: overzien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsdepartement
Volgende onderwerp: terugval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:25:19 MGT 2024