Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bronsbeeld
bronsbeeld [boodskap #143466] Wo, 11 Oktober 2023 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Jan van Riebeeck-standbeeld in Kaapstad.
Die Jan van Riebeeck-standbeeld in Kaapstad.
bronsbeeld
Afbreking: brons•beeld
Samestelling: brons + beeld


Selfstandige naamwoord: bronsbeeld
Meervoud: bronsbeelde
Verkleinwoord: bronsbeeldjie
Meervoud van verkleining: bronsbeeldjies

Betekenis:
• 'n Beeld wat van brons gegiet is.

Gebruik:
• 'n Bronsbeeld van Jan van Riebeeck pryk in Kaapstad langs die beeld van jy vrou, Maria.

Afgelei:
• bronsbeeldgietery

Vertaling:
Engels: bronze statue, bronze sculpture
Nederlands: bronzen beeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geboortedag
Volgende onderwerp: toevoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:30:31 MGT 2024