Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboortedag
geboortedag [boodskap #143465] Wo, 11 Oktober 2023 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboortedag
Afbreking: ge•boor•te•dag
Samestelling: geboorte + dag


Selfstandige naamwoord: geboortedag
Meervoud: geboortedae
Verkleinwoord: geboortedaggie
Meervoud van verkleining: geboortedaggies

Betekenis:
• Die dag waarop iemand gebore is.

Gebruik:
• Maria (Jesus se moeder) se geboortedag is onbekend, maar dit word tradisioneel op 8 September gevier.

Sinoniem:
• verjaardag

Antoniem:
• sterfdag

Verwant:
• geboortejaar
• geboortemaand
• geboorteplek

Vertaling:
Engels: date of birth, birthday
Nederlands: geboortedag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wangbeen
Volgende onderwerp: bronsbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:22:07 MGT 2024