Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wangbeen
wangbeen [boodskap #143464] Wo, 11 Oktober 2023 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die skedel met die wangbeen.
Die skedel met die wangbeen.
wangbeen
Afbreking: wang•been
Samestelling: wang + been


Selfstandige naamwoord: wangbeen
Meervoud: wangbene
Verkleinwoord: wangbeentjie
Meervoud van verkleining: wangbeentjies

Betekenis:
• Die been aan die voorkant van die skedel onder die oog.

Gebruik:
• Die plasing en vorm van die wangbeen bepaal tot 'n groot mate hoe die gesig lyk.

Sinoniem:
• aangesigbeen
• jukbeen
os zygomaticum

Afgelei:
• wangbeenboog

Vertaling:
Engels: cheekbone, zygomatic bone
Nederlands: jukbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uittoets
Volgende onderwerp: geboortedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:31:44 MGT 2024