Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seisoenaal
seisoenaal [boodskap #143460] Wo, 11 Oktober 2023 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seisoenaal
Afbreking: sei•soe•naal
Samestelling: seisoen + -aal


Byvoeglike naamwoord: seisoenaal
Attributief: seisoenale

Betekenis:
• Wat net in sekere seisoene gebeur.

Gebruik:
• Avokado's is slegs seisoenaal beskikbaar.

Sinoniem:
• herhalend
• periodiek
• seisoensgebonde

Vertaling:
Engels: seasonal
Nederlands: seizoensgebonden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedig
Volgende onderwerp: stiefkind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:50:33 MGT 2024