Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekendraak
bekendraak [boodskap #143457] Wo, 11 Oktober 2023 13:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekendraak
Afbreking: be•kend•raak
Samestelling: bekend + raak


Werkwoord: raak bekend, bekendraak
Verlede tyd: het bekendgeraak

Betekenis:
• Om bekend te raak.
• Om bekendheid te verwerf.

Gebruik:
• Soos wat die uitslae bekendraak, sal ons dit op ons webwerf bygewerk.
• Ná dié koerantberig het hy landswyd bekendgeraak.

Vertaling:
Engels: to become known; to become famous
Nederlands: bekend raken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geweldsmisdaad
Volgende onderwerp: noodweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:47:30 MGT 2024