Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geweldsmisdaad
geweldsmisdaad [boodskap #143456] Wo, 11 Oktober 2023 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geweldsmisdaad
Afbreking: ge•welds•mis•daad
Samestelling: geweld + -s- + misdaad


Selfstandige naamwoord: geweldsmisdaad
Meervoud: geweldsmisdade

Betekenis:
• 'n Misdaad waarby geweld betrokke is (soos gewapende roof, 'n plaasaanval, verkragting, ens.)

Gebruik:
Geweldsmisdade het oor die afgelope dekade dramaties toegeneem.

Vertaling:
Engels: violent crime
Nederlands: geweldsmisdrijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brutaal
Volgende onderwerp: bekendraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:45:34 MGT 2024