Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gholfspeler
gholfspeler [boodskap #143453] Di, 10 Oktober 2023 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gholfspeler
Afbreking: gholf•spe•ler
Samestelling: gholf + speler


Selfstandige naamwoord: gholfspeler
Meervoud: gholfspelers
Verkleinwoord: gholfspelertjie
Meervoud van verkleining: gholfspelertjies

Betekenis:
• Iemand wat gholf speel.

Gebruik:
• Die gholfspeler het by die elfde putjie 'n onverwagte kolhou geslaan.

Vertaling:
Engels: golf player
Nederlands: golfspeler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lêend
Volgende onderwerp: doodslaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:38:15 MGT 2024