Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragoptel
kragoptel [boodskap #143451] Di, 10 Oktober 2023 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragoptel
Afbreking: krag•op•tel
Samestelling: krag + optel


Selfstandige naamwoord: kragoptel
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kragsport waar gewigte vanuit verskillende posisies gelig word.

Gebruik:
Kragoptel bestaan hoofsaaklik uit drie oefeninge: om gewigte van die grond af op te lig, om lêende gewigte op te stoot (bankdrukke) en om met gewigte te hurk en op te staan.

Vertaling:
Engels: powerlifting
Nederlands: powerlifting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minimaal
Volgende onderwerp: lêend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:59:24 MGT 2024