Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekmantel
dekmantel [boodskap #143449] Ma, 09 Oktober 2023 18:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dekmantel
Afbreking: dek•man•tel
Samestelling: dek + mantel


Selfstandige naamwoord: dekmantel
Meervoud: dekmantels
Verkleinwoord: dekmanteltjie
Meervoud van verkleining: dekmanteltjies

Betekenis:
• Dit wat iets verberg. Dit wat voorgegee word om die ware aard weg te steek.

Gebruik:
• Die restaurant is net 'n dekmantel vir die verkoop van dwelmmiddels.

Spreekwoord:
• Onder die dekmantel doen. [Onder 'n voorwendsel.]

Sinoniem:
• fasade
• masker
• misleiding
• pretensie
• rookskerm
• skyn
• sluier
• vermomming
• voorwendsel
• wanvoorstelling

Vertaling:
Engels: coverup, disguise, pretext, pretence
Nederlands: dekmantel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langtermyn
Volgende onderwerp: minimaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:31:18 MGT 2024