Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragtens
kragtens [boodskap #143446] Ma, 09 Oktober 2023 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragtens
Afbreking: krag•tens


Voorsetsel: kragtens

Betekenis:
• Volgens die reëls van; op gesag van; uit die krag van.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse Reserwebank is kragtens die Reserwebankwet van 1944 gestig.

Sinoniem:
• ingevolge
• luidens
• ooreenkomstig
• regtens
• volgens

Afgelei:
• waarkragtens

Vertaling:
Engels: by virtue of, on the strength of
Nederlands: krachtens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vereiste
Volgende onderwerp: sportklub
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:24:35 MGT 2024