Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vereiste
vereiste [boodskap #143445] Ma, 09 Oktober 2023 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vereiste
Afbreking: ver•eis•te
Samestelling: vereis + -te


Selfstandige naamwoord: vereiste
Meervoud: vereistes

Betekenis:
• 'n Eis waaraan voldoen moet word. 'n Voorwaarde wat noodsaaklik is.

Gebruik:
• 'n Goeie kennis van Afrikaans is 'n vereiste vir die pos.

Sinoniem:
• benodigdheid
• bepaling
• eis
• kondisie
• kwalifikasie
• noodsaaklikheid
• voorvereiste
• voorwaarde

Hiponiem:
• beleidsvereiste
• beroepsvereiste
• gebruikervereiste
• grondvereiste
• mannekragvereiste
• toelatingsvereiste
• voorvereiste

Vertaling:
Engels: requirement, necessity, condition, qualification
Nederlands: vereiste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: felheid
Volgende onderwerp: kragtens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:24:22 MGT 2024