Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » distrikskommissaris
distrikskommissaris [boodskap #143431] So, 08 Oktober 2023 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
distrikskommissaris
Afbreking: di•striks•kom•mis•sa•ris
Samestelling: distrik + -s- + kommissaris


Selfstandige naamwoord: distrikskommissaris
Meervoud: distrikskommissarisse

Betekenis:
• 'n Kommissaris aan die hoof van 'n distrik.

Gebruik:
• Die distrikskommissaris van die polisie in Nelson Mandelabaai het 'n beroep op die gemeenskap gedoen om die polisie te help om die verdagtes op te spoor.

Vertaling:
Engels: district commissioner
Nederlands: districtscommissaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelisensieerd
Volgende onderwerp: strydlus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 10:14:30 MGT 2024