Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelisensieerd
gelisensieerd [boodskap #143430] So, 08 Oktober 2023 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelisensieerd
Afbreking: ge•li•sen•si•eerd
Samestelling: gelisensieer + -d


Byvoeglike naamwoord: gelisensieer, gelisensieerd
Attributief: gelisensieerde

Betekenis:
• Waarvoor daar 'n lisensie bekom is.

Gebruik:
• Is dit 'n gelisensieerde vuurwapen?

Antoniem:
• ongelisensieerd

Vertaling:
Engels: licensed
Nederlands: met licentie, goedgekeurd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongelisensieerd
Volgende onderwerp: distrikskommissaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:18:18 MGT 2024