Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongelisensieerd
ongelisensieerd [boodskap #143429] So, 08 Oktober 2023 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongelisensieerd
Afbreking: on•ge•li•sen•sie•erd
Samestelling: on- + gelisensieerd


Byvoeglike naamwoord: ongelisensieer, ongelisensieerd
Attributief: ongelisensieerde

Betekenis:
• Waarvoor daar nie 'n lisensie bekom is nie.

Gebruik:
• Tydens die inhegtenisneming is die man met ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie in sy besit betrap.

Vertaling:
Engels: unlicensed
Nederlands: zonder licentie, illegaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerloos
Volgende onderwerp: gelisensieerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:48:52 MGT 2024