Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pennie
pennie [boodskap #143419] So, 08 Oktober 2023 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die voor- en agterkant van 'n pennie.
Die voor- en agterkant van 'n pennie.
pennie
Afbreking: pen•nie


Selfstandige naamwoord: pennie
Meervoud: pennies

Betekenis:
• 'n Ou Engelse muntstuk.
• Geld in die algemeen.

Gebruik:
• 'n Pennie was 'n twaalfde van 'n sjieling of 240ste van 'n pond. 'n Oortjie is 'n kwart van 'n pennie.
• Ek het nie 'n pennie op my naam nie.

Sinoniem:
• oulap

Afgelei:
• halfpennie

Afkorting:
• d.

Vertaling:
Engels: penny
Nederlands: penny, penning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiervolgens
Volgende onderwerp: winteraand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:53:36 MGT 2024