Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » someraand
someraand [boodskap #143417] Sa, 07 Oktober 2023 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
someraand
Afbreking: so•mer•aand
Samestelling: somer + aand


Selfstandige naamwoord: someraand
Meervoud: someraande
Verkleinwoord: someraandjie
Meervoud van verkleining: someraandjies

Betekenis:
• 'n Aand in die somer.

Gebruik:
• Dis was 'n lieflike someraand op die plaas.

Wisselvorm:
• somersaand

Antoniem:
• winteraand

Vertaling:
Engels: summer's evening
Nederlands: zomeravond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleutelrol
Volgende onderwerp: hiervolgens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:28:57 MGT 2024