Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleutelrol
sleutelrol [boodskap #143416] Sa, 07 Oktober 2023 18:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sleutelrol
Afbreking: sleu•tel•rol
Samestelling: sleutel + rol


Selfstandige naamwoord: sleutelrol
Meervoud: sleutelrolle

Betekenis:
• 'n Belangrike funksie waarsonder daar nie klaargekom kan word nie.

Gebruik:
• Smuts het in 1902 'n sleutelrol in die onderhandeling van die Verdrag van Vereeniging gespeel.

Sinoniem:
• hoofrol

Verwant:
• sleutelpersoon
• sleutelposisie

Vertaling:
Engels: key role, crucial role
Nederlands: sleutelrol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kundigheid
Volgende onderwerp: someraand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:21:46 MGT 2024