Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nederiges
nederiges [boodskap #143410] Sa, 07 Oktober 2023 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nederiges
Afbreking: ne•de•ri•ges
Samestelling: nederig + -es


Selfstandige naamwoord: nederige
Meervoud: nederiges

Betekenis:
• Diegene wat nederig is.

Gebruik:
• Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. [Romeine 12:16]

Vertaling:
Engels: the humble
Nederlands: de nederigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stuiwer
Volgende onderwerp: oproep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:34:01 MGT 2024