Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuiwer
stuiwer [boodskap #143409] Sa, 07 Oktober 2023 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stuiwer
Afbreking: stui•wer


Selfstandige naamwoord: stuiwer
Meervoud: stuiwers
Verkleinwoord: stuiwertjie
Meervoud van verkleining: stuiwertjies

Betekenis:
• 'n Outydse muntstuk ter waarde 'n halwe pennie.

Gebruik:
• Die stuiwer was aan die Kaap in omloop, maar is na die Britse besetting uitgefaseer.

Spreekwoord:
• Nie 'n stuiwer werd nie. [Niks werd nie.]
• Hy gooi 'n stuiwer in die armbeurs. [Maak 'n bydrae tot die gesprek.]

Sinoniem:
• halfpennie

Vertaling:
Engels: halfpenny
Nederlands: stuiver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurmat
Volgende onderwerp: nederiges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:49:29 MGT 2024