Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasklou
vasklou [boodskap #143407] Sa, 07 Oktober 2023 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasklou
Afbreking: vas•klou
Samestelling: vas + klou


Werkwoord: klou vas, vasklou
Verlede tyd: het vasgeklou

Betekenis:
• Om styf vas te hou en nie te laat los nie.

Gebruik:
• Die bobbejaantjie klou aan sy ma vas.

Sinoniem:
• beethê
• omklem
• omknel
• vasgryp
• vashou
• vaskleef

Afgelei:
• vasklouery

Vertaling:
Engels: to hold on, cling to
Nederlands: vastgrijpen, vastklampen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêrelds
Volgende onderwerp: deurmat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:46:42 MGT 2024