Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêrelds
wêrelds [boodskap #143406] Sa, 07 Oktober 2023 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêrelds
Afbreking: wê•relds
Samestelling: wêreld + -s


Byvoeglike naamwoord: wêrelds
Attributief: wêreldse

Betekenis:
• Van of betreffende die wêreld (dikwels in teenstelling met die geestelike).

Gebruik:
• Die wêreldse dinge – alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy gesteldheid op besit – kom nie van die Vader nie, maar uit die wêreld. [1 Johannes 2:16]

Sinoniem:
• aards
• ondermaans
• ongodsdienstig
• sekulêr
• stoflik
• tydelik
• verganklik
• wêreldlik

Afgelei:
• voorwêrelds

Vertaling:
Engels: worldly
Nederlands: werelds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopieregskending
Volgende onderwerp: vasklou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:42:16 MGT 2024