Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingevolge
ingevolge [boodskap #143394] Vr, 06 Oktober 2023 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingevolge
Afbreking: in•ge•vol•ge
Samestelling: in + gevolg + -e


Voorsetsel: ingevolge

Betekenis:
• In ooreenstemming met; op grond van; na aanleiding van; voortvloeiend uit.

Gebruik:
• Beide partye moet hulle verpligtinge ingevolge die kontrak nakom.

Sinoniem:
• blykens
• kragtens
• luidens
• ooreenkomstig
• volgens

Vertaling:
Engels: in accordance with, as a result of
Nederlands: ingevolge

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantspesie
Volgende onderwerp: pleging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:41:26 MGT 2024