Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » repatrieer
repatrieer [boodskap #143392] Vr, 06 Oktober 2023 12:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
repatrieer
Afbreking: re•pa•tri•eer


Werkwoord: repatrieer
Verlede tyd: het gerepatrieer

Betekenis:
• Om na eie vaderland terug te stuur of terug te gaan.

Gebruik:
• Die onwettige immigrant is gerepatrieer.

Afgelei:
• gerepatrieerde
• repatriëring

Vertaling:
Engels: to repatriate
Nederlands: repatriëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toekom
Volgende onderwerp: plantspesie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:33:48 MGT 2024