Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » persverklaring
persverklaring [boodskap #143387] Vr, 06 Oktober 2023 06:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
persverklaring
Afbreking: pers•ver•kla•ring
Samestelling: pers + verklaring


Selfstandige naamwoord: persverklaring
Meervoud: persverklarings
Verkleinwoord: persverklarinkie
Meervoud van verkleining: persverklarinkies

Betekenis:
• 'n Verklaring/aankondiging wat aan verslaggewers van die pers beskikbaar gestel word.

Gebruik:
• Eskom het in 'n persverklaring gesê dat die munisipaliteit hulle miljarde rande aan agterstallige elektrisiteitsfooie skuld.

Verwant:
• perskonferensie

Vertaling:
Engels: press release
Nederlands: persverklaring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weekliks
Volgende onderwerp: agterstallig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:48:33 MGT 2024