Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vererger
vererger [boodskap #143377] Do, 05 Oktober 2023 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vererger
Afbreking: ver•er•ger
Samestelling: ver- + erger


Werkwoord: vererger
Verlede tyd: het vererger

Betekenis:
• Om erger te maak, of erger te raak.

Gebruik:
• Die aanhoudende reëns het die situasie vererger.

Sinoniem:
• vergroot
• versleg
• verswaar

Afgelei:
• verergerend
• verergering

Vertaling:
Engels: to make worse, worsen, aggravate
Nederlands: verergeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: openbaring
Volgende onderwerp: vertolk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:22:14 MGT 2024