Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskaffing
verskaffing [boodskap #143372] Wo, 04 Oktober 2023 16:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskaffing
Afbreking: ver•skaf•fing
Samestelling: verskaf + -ing


Selfstandige naamwoord: verskaffing
Meervoud: verskaffings

Betekenis:
• Die handeling van verskaf; om te lewer of te voorsien.

Gebruik:
• Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die verskaffing van water, elektrisiteit en sanitêre dienste.

Sinoniem:
• besorging
• lewering
• verlening
• verstrekking
• voorsiening

Hiponiem:
• diensverskaffing
• werkverskaffing
• woningverskaffing

Afgelei:
• verskaffingsagentskap
• verskaffingskoste

Vertaling:
Engels: supply, provision
Nederlands: verschaffing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heersend
Volgende onderwerp: opdroog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:07:11 MGT 2024