Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winkelrak
winkelrak [boodskap #143370] Wo, 04 Oktober 2023 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
winkelrak
Afbreking: win•kel•rak
Samestelling: winkel + rak


Selfstandige naamwoord: winkelrak
Meervoud: winkelrakke
Verkleinwoord: winkelrakkie
Meervoud van verkleining: winkelrakkies

Betekenis:
• 'n Rak waarop goedere in 'n winkel uitgestal word.

Gebruik:
• As die boere nie voedsel kan produseer nie is leë winkelrakke binnekort ons voorland.

Vertaling:
Engels: shop shelf, store shelf
Nederlands: winkelplank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontrou
Volgende onderwerp: heersend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:42:48 MGT 2024