Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onoorkombaar
onoorkombaar [boodskap #143365] Di, 03 Oktober 2023 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onoorkombaar
Afbreking: on•oor•kom•baar
Samestelling: on- + oorkombaar


Byvoeglike naamwoord: onoorkombaar
Attributief: onoorkombare

Betekenis:
• Wat nie oorkom kan word nie.

Gebruik:
• Geen probleem is onoorkombaar nie.

Sinoniem:
• onoorkomelik

Antoniem:
• oorkombaar

Vertaling:
Engels: insurmountable
Nederlands: onoverkomelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorkombaar
Volgende onderwerp: oorkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:11:36 MGT 2024