Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorkombaar
oorkombaar [boodskap #143364] Di, 03 Oktober 2023 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorkombaar
Afbreking: oor•kom•baar
Samestelling: oorkom + -baar


Byvoeglike naamwoord: oorkombaar
Attributief: oorkombare

Betekenis:
• Wat oorkom kan word.

Gebruik:
• Die siekte is hardnekkig, maar dit is oorkombaar.

Sinoniem:
• oorkomlik

Antoniem:
• onoorkombaar

Vertaling:
Engels: surmountable
Nederlands: overkomelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feodaal
Volgende onderwerp: onoorkombaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:27:24 MGT 2024