Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feodaal
feodaal [boodskap #143363] Di, 03 Oktober 2023 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feodaal
Afbreking: feo•daal


Byvoeglike naamwoord: feodaal
Attributief: feodale

Betekenis:
• Wat tot die middeleeuse leenstelsel behoort (waar grond in ruil vir sekere regte aan kleinboere geleen is).

Gebruik:
• In die feodale tyd het mense met lyf en lewe aan 'n leenheer behoort en was hulle aan sy regspraak uitgelewer.

Afgelei:
• feodalisme
• feodaliteit

Vertaling:
Engels: feudal
Nederlands: feodaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorsteek
Volgende onderwerp: oorkombaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:35:30 MGT 2024