Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkondig
verkondig [boodskap #143361] Di, 03 Oktober 2023 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkondig
Afbreking: ver•kon•dig
Samestelling: ver- + kondig


Werkwoord: verkondig
Verlede tyd: het verkondig

Betekenis:
• Om in die openbaar bekend te maak.

Gebruik:
• Maar jy moet verkondig wat in ooreenstemming is met die gesonde leer. [Titus 2:!]

Spreekwoord:
• Iets van die dakke af verkondig. [Iets orals vertel.]

Sinoniem:
• aankondig
• evangeliseer
• fulmineer
• meedeel
• predik
• promulgeer
• propageer
• publiseer
• uitbasuin
• uitblaker
• uitblêr
• uitroep
• uitsaai
• uitskreeu
• verklaar

Afgelei:
• verkondigde
• verkondiger
• verkondiging

Vertaling:
Engels: to announce, proclaim, preach, advocate
Nederlands: verkondigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geboortesertifikaat
Volgende onderwerp: oorsteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:09:39 MGT 2024