Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboortesertifikaat
geboortesertifikaat [boodskap #143360] Di, 03 Oktober 2023 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboortesertifikaat
Afbreking: ge•boor•te•ser•ti•fi•kaat
Samestelling: geboorte + sertifikaat


Selfstandige naamwoord: geboortesertifikaat
Meervoud: geboortesertifikate

Betekenis:
• Amptelike verklaring van 'n geboorte waarin die kind se naam, geslag, ouers, asook die datum en plek van die geboorte aangeteken is.

Gebruik:
• 'n Onverkorte geboortesertifikaat word benodig wanneer jy met 'n kind na die buiteland wil reis.

Antoniem:
• doodsertifikaat

Vertaling:
Engels: birth certificate
Nederlands: geboorteakte, geboortebewijs, geboortecertificaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diplomatiek
Volgende onderwerp: verkondig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:40:31 MGT 2024