Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binnegaan
binnegaan [boodskap #143356] Di, 03 Oktober 2023 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
binnegaan
Afbreking: bin•ne•gaan
Samestelling: binne + gaan


Werkwoord: gaan binne, binnegaan
Verlede tyd: het binnegegaan

Betekenis:
• Om van buite na binne te gaan.

Gebruik:
• Jy kan nie 'n ander land sonder 'n paspoort binnegaan nie.

Sinoniem:
• ingaan
• inkom
• inloop
• instap
• intree
• intrek

Antoniem:
• uitgaan

Vertaling:
Engels: to go inside, enter
Nederlands: binnegaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fasiliteit
Volgende onderwerp: visumvry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:51:00 MGT 2024