Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fasiliteit
fasiliteit [boodskap #143355] Di, 03 Oktober 2023 07:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fasiliteit
Afbreking: fa•si•li•teit


Selfstandige naamwoord: fasiliteit
Meervoud: fasiliteite
Verkleinwoord: fasiliteitjie
Meervoud van verkleining: fasiliteitjies

Betekenis:
• 'n Gerief of diens waarvan 'n mens gebruik kan maak.

Gebruik:
• 'n Kliniek is 'n fasiliteit wat primêre gesondheidsorg aan buitepasiënte lewer.
• Sommige bankrekenings het 'n oortrokke fasiliteit.

Sinoniem:
• diens
• gemaklikheid
• gerieflikheid
• hulpmiddel
• inskiklikheid
• voorsiening

Afgelei:
• aftrekorderfasiliteit
• geldoordragfasiliteit
• rugsteunfasiliteit
• uitvoerfasiliteit

Vertaling:
Engels: facility
Nederlands: faciliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stabiliseer
Volgende onderwerp: binnegaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:18:26 MGT 2024