Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sierlik
sierlik [boodskap #143344] Ma, 02 Oktober 2023 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sierlik
Afbreking: sier•lik
Samestelling: sier + -lik


Byvoeglike naamwoord: sierlik
Vergrotende trap: sierliker
Oortreffende trap: sierlikste
Attributief: sierlike
Partitief: sierliks

Betekenis:
• Wat mooi, smaakvol en elegant is.

Gebruik:
• Die motor se sierlike lyne trek dadelik jou aandag.

Sinoniem:
• aanskoulik
• aantreklik
• artistiek
• bevallig
• elegant
• fraai
• grasieus
• kunstig
• mooi
• netjies
• pralend
• spoggerig
• stylvol
• swierig
• welgevorm

Antoniem:
• onsierlik

Afgelei:
• potsierlik
• sierlikheid

Vertaling:
Engels: graceful, elegant
Nederlands: sierlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterste
Volgende onderwerp: sier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:33:33 MGT 2024