Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapituleer
kapituleer [boodskap #143342] Ma, 02 Oktober 2023 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kapituleer
Afbreking: ka•pi•tu•leer


Werkwoord: kapituleer
Verlede tyd: het gekapituleer

Betekenis:
• Om op te hou veg en oor te gee.

Gebruik:
• Ná die atoombomme op Hirosjima en Nagasaki het die Japanse Keiserryk onvoorwaardelik gekapituleer.

Sinoniem:
• oorgee
• swig
• toegee
• verloor

Afgelei:
• kapitulasie
• kapitulering

Vertaling:
Engels: to capitulate, surrender
Nederlands: capituleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: administrateur
Volgende onderwerp: agterste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:32:38 MGT 2024