Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » administrateur
administrateur [boodskap #143341] So, 01 Oktober 2023 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
administrateur
Afbreking: ad•mi•ni•stra•teur


Selfstandige naamwoord: administrateur
Meervoud: administrateurs

Betekenis:
• Iemand wat die bestuur en administrasie van 'n entiteit (soos 'n gebied, onderneming of webtuiste) behartig.

Gebruik:
• Stoffel Botha was van 1982 tot 1984 die Administrateur van Natal gewees.

Afgelei:
• administrateurskantoor

Afkorting:
• admin.

Vertaling:
Engels: administrator, manager
Nederlands: administrateur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baasraak
Volgende onderwerp: kapituleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:28:37 MGT 2024