Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bergfiets
bergfiets [boodskap #143337] So, 01 Oktober 2023 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bergfiets.
'n Bergfiets.
bergfiets
Afbreking: berg•fiets
Samestelling: berg + fiets


Selfstandige naamwoord: bergfiets
Meervoud: bergfietse
Verkleinwoord: bergfietsie
Meervoud van verkleining: bergfietsies

Betekenis:
• 'n Fiets waarmee 'n mens oor ruwe terrein (soos in die veld en berge) kan ry.

Gebruik:
• Ek wil 'n bergfiets vir my verjaarsdag hê.

Sinoniem:
• veldfiets

Afgelei:
• bergfietsry
• bergfietsryer
• bergfietswedren

Vertaling:
Engels: mountain bike
Nederlands: bergfiets

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verklap
Volgende onderwerp: verbysteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:47:55 MGT 2024