Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agromanie
agromanie [boodskap #143330] So, 01 Oktober 2023 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agromanie
Afbreking: a•gro•ma•nie


Selfstandige naamwoord: agromanie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Morbiede drang om alleen en in afsondering te woon.

Gebruik:
• Die pasiënt ly aan agromanie.

Vertaling:
Engels: agromania
Nederlands: agromanie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsondering
Volgende onderwerp: natuurskoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:34:37 MGT 2024